Boshofpoort

Die Boshofpoort (1949).

Die Boshofpoort is een van die mooiste en bes bewaarde Kaapse plaasingange uit die 18de eeu. Dit is geleë in Nuweland waar Boshoflaan teen Paradysweg (die M3) doodloop.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne