Bosumtwimeer

Bosumtwimeer

Nasa-Satellietbeeld van die Bosumtwimeer
Koördinate:6°30.3′N 1°24.5′W / 6.5050°N 1.4083°W / 6.5050; -1.4083
Ligging:Asjanti-streek, Ghana
Soort:Natuurlike meer, Impakkratermeer
Oppervlakte:400 km² (150 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:45 meter (148 voet)[1]
Maksimum diepte:81 meter (266 voet)[1]
Lengte:8,6 km (5,3 myl)
Breedte:8,1 km (5,0 myl)
Invloei:Reënval[1]
Uitvloei:geen[1]
Nedersettings:Kumasi

Die Bosumtwimeer (Bosomtwe, Bosomtwi) is Ghana se enigste natuurlike meer.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Bosumtwi". LakeNet (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2019. Besoek op 23 Februarie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne