Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Colorado |
County | Boulder |
Koördinate | 40°02′N 105°15′W / 40.033°N 105.250°W |
Stigting | 1859 |
Geïnkorporeer op | 4 November 1871 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 66,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 655 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 103 166 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 500/vk km |
Tydsone | MST (UTC -7) |
Somertyd | MDT (UTC -6) |
Burgemeester | Matthew Appelbaum |
Amptelike Webwerf | bouldercolorado.gov |
Boulder is stad in die deelstaat Colorado ongeveer 38 km noordwes van Denver. Die administratiewe setel van Boulder County is hier geleë. Oos van die stad is vlasktes en wes is die Rotsgebergte.