Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brad Bird | |
Geboorte | 24 September 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brad Bird (gebore 24 September 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Iron Giant (1999), The Incredibles (2004), Ratatouille (2007), en Incredibles 2 (2018).