Bradley James

Bradley James
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bradley James
Geboorte 11 Oktober 1983 (1983-10-11) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bradley James (gebore 11 Oktober 1983) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Underworld: Blood Wars (2016) en in die televisiereekse Merlin (2008), iZombie (2015), en Medici: Masters of Florence (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne