Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bradley Pierce | |
Geboorte | 23 Oktober 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bradley Pierce (gebore 23 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beauty and the Beast (1991), Jumanji (1995), en The Borrowers (1997), en in die televisiereeks Sonic the Hedgehog (1993).