Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brady Corbet | |
Geboortenaam | Brady James Monson Corbet |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brady Corbet (gebore 17 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mysterious Skin (2004), Funny Games (2007), Martha Marcy May Marlene (2011), en The Childhood of a Leader (2015).