Brandon Call

Brandon Call
Geboortenaam Brandon Spencer Call
Geboorte 17 November 1976 (1976-11-17) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1984–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brandon Call (gebore 17 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge (1985), Warlock (1989), en Blind Fury (1989), en in die televisiereeks Step by Step (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne