Brandon Flynn

Brandon Flynn
Geboorte 11 Oktober 1993 (1993-10-11) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2016–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brandon Flynn (gebore 11 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Looks That Kill en in die televisiereekse BrainDead (2016) en 13 Reasons Why (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne