Die Brandwaterkom is die laer opvanggebied van die Brandwaterrivier, 'n regtersytak van die Grootspruit, noord van Fouriesburg in die oos-Vrystaat, Suid-Afrika.[1][2][3] Dit word in die weste begrens deur die Witteberge, en aan die ooste deur die Rooiberge. Dit is noordwes van (en nie te verwar met) die Slaapkransbekken op die grens van Lesotho. Dorpe in die Brandwaterkom is Fouriesburg, gestig in 1892,[4] en Clarens, gestig in 1912.[5]
<ref>
tag; no text was provided for refs named clarensnews
<ref>
tag; no text was provided for refs named chrisash
<ref>
tag; no text was provided for refs named samilitaryhistory