Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brec Bassangeres | |
![]() | |
Geboorte | 25 Mei 1999 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brec Bassangeres (gebore 25 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saturday at the Starlight (2018) en in die televisiereekse The Goldbergs (2013), Bella and the Bulldogs (2015), en School of Rock (2016).