Bree | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Bree | |
Ligging van Bree in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°08′00″N 5°36′00″O / 51.13333°N 5.60000°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Jaak Gabriëls (Jong) |
Oppervlak | |
• Totaal | 64,96 km2 (25,08 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 15 238 |
• Digtheid | 235/km2 (610/vk. myl) |
Poskode | 3960 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.bree.be |
Bree is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Nederlandse provinsie Limburg (vir 'n baie klein stukkie). Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 65 km².