Brenda Benet

Brenda Benet
Geboortenaam Brenda Ann Nelson
Geboorte (1945-08-14)14 Augustus 1945
Sterfte 7 April 1982 (op 36)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–82
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda Benet (14 Augustus 1945 – 7 April 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Harum Scarum (1965) en Walking Tall (1973), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en Mannix (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne