Brenda Joyce (aktrise)

Brenda Joyce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Betty Graftina Leabo
Geboorte (1917-02-25)25 Februarie 1917
Sterfte 4 Julie 2009 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Pamela Ann (b. 1942)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda Joyce (25 Februarie 1917 – 4 Julie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Rains Came (1939), Tarzan and the Amazons (1945), Tarzan and the Leopard Woman (1946), en Tarzan and the Huntress (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne