Brenda Strong

Brenda Strong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda Strong (gebore 25 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Dallas (2012), Fear the Walking Dead (2015), en Supergirl (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne