Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brenda de Banzie | |
![]() | |
Geboorte | 28 Julie 1909 |
---|---|
Sterfte | 5 Maart 1981 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1951–1971 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brenda de Banzie (28 Julie 1909 – 5 Maart 1981) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hobson's Choice (1954), As Long as They're Happy (1955), The Man Who Knew Too Much (1956), en The Pink Panther (1963).