Brenda Blethyn | |
![]() | |
Geboortenaam | Brenda Anne Bottle |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brenda Blethyn (gebore 20 Februarie 1946) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies (1996), Little Voice (1998), Saving Grace (2000), en Pride & Prejudice (2005).