Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brendan Coyle | |
![]() | |
Geboortenaam | David Coyle |
---|---|
Geboorte | 2 Desember 1963 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brendan Coyle (gebore 2 Desember 1963) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jacket (2005) en Me Before You (2016), en in die televisiereekse Lark Rise to Candleford (2008) en Downton Abbey (2010).