Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brendan Hines | |
![]() | |
Geboorte | 28 Desember 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brendan Hines (gebore 28 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008), The Middleman (2008), Covert Affairs (2010), en The Tick (2017).