Brent Spiner | |
Geboortenaam | Brent Jay Spiner |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brent Spiner is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: First Contact (1996), Independence Day (1996), Star Trek: Nemesis (2002), en Independence Day: Resurgence (2016).