Brenton Thwaites

Brenton Thwaites
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Augustus 1989 (1989-08-10) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenton Thwaites (gebore 10 Augustus 1989) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maleficent (2014), The Giver (2014), Gods of Egypt (2016), en Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne