Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bret Harrison | |
Geboortenaam | Bret Michael Harrison |
---|---|
Geboorte | 6 April 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bret Harrison (gebore 6 April 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orange County (2002) en Mardi Gras: Spring Break (2011), en in die televisiereekse The O.C. (2003) en V (2009).