Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brett Dalton | |
![]() | |
Geboortenaam | Brett Patrick Dalton |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brett Dalton (gebore 7 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beside Still Waters (2013) en Lost in Florence (2017), en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).