Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brett Dier | |
![]() | |
Geboortenaam | Brett Jordan Dier |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1990 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brett Dier (gebore 14 Februarie 1990) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The New Romantic (2018) en in die televisiereekse Bomb Girls (2012), Ravenswood (2013), en Jane the Virgin (2014).