Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brett Gelman | |
![]() | |
Geboortenaam | Brett Clifford Gelman |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brett Gelman (gebore 6 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Guys (2010), A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011), Room for Rent (2017), en Lemon (2017).