Brian Aherne | |
![]() | |
Geboorte | 2 Mei 1902 |
---|---|
Sterfte | 10 Februarie 1986 (op 83) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1910–1967 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Aherne (2 Mei 1902 – 10 Februarie 1986) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Merrily We Live (1938), Juarez (1939), A Night to Remember (1942), en Prince Valiant (1954).