Brian Austin Green | |
Geboortenaam | Brian A. Green |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1973 Van Nuys, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Austin Green (gebore 15 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fish Without a Bicycle (2003) en in die televisiereekse Knots Landing (1979), Beverly Hills, 90210 (1990), en Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008).