Brian Bloom

Brian Bloom
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brian Keith Bloom
Geboorte 30 Junie 1970 (1970-06-30) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Bloom (gebore 30 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Once Upon a Time in America (1984) en The A-Team (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne