Brian J. Smith

Brian J. Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brian Jacob Smith
Geboorte 12 Oktober 1981 (1981-10-12) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian J. Smith (gebore 12 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Warehouse 13 (2009), SGU Stargate Universe (2009), Defiance (2013), en Sense8 (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne