Brian Krause

Brian Krause
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brian Jeffrey Krause
Geboorte 1 Februarie 1969 (1969-02-01) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Krause (gebore 1 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Return to the Blue Lagoon (1991), Sleepwalkers (1992), en Garrison 7, en in die televisiereeks Charmed (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne