Brian Murphy (akteur)

Brian Murphy
Geboorte (1932-09-25)25 September 1932
Sterfte 2 Februarie 2025
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1960–2025
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Murphy (25 September 1932 - 2 Februarie 2025) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent George and Mildred (1980) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973), Man About the House (1973), en The Catherine Tate Show (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne