Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Stepanek | |
Geboortenaam | Brian Patrick Stepanek |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Stepanek is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Green Book (2018) en in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005), Nicky, Ricky, Dicky & Dawn (2014), en Young Sheldon (2017).