Brian Thompson

Brian Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brian Earl Thompson
Geboorte 28 Augustus 1959 (1959-08-28) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Daphne Thompson
Jordan Thompson
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Thompson (gebore 28 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cobra (1986), DragonHeart (1996), Mortal Kombat: Annihilation (1997), en Joe Dirt (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne