Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Wilde | |
Geboortenaam | Brian George Wilde |
---|---|
Geboorte | 13 Junie 1927 |
Sterfte | 20 Maart 2008 (op 80) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Wilde (13 Junie 1927 – 20 Maart 2008) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Doing Time (1979) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973) en Porridge (1973).