Brianne Tju

Brianne Tju
Geboortenaam Brianne Ashleigh Tju
Geboorte 14 Junie 1998 (1998-06-14) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brianne Tju (gebore 14 Junie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Make It or Break It (2009), R.L. Stine's The Haunting Hour (2010), en Scream: The TV Series (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne