Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brigid Brannagh | |
![]() | |
Geboortenaam | Brigid E. Walsh[1]Sjabloon:Better source needed |
---|---|
Geboorte | 3 Augustus 1972 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brigid Brannagh (gebore 3 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), Over There (2005), Army Wives (2007), en Runaways (2017).