Brigitte Horney

Brigitte Horney
Geboorte (1911-03-29)29 Maart 1911
Sterfte 27 Julie 1988 (op 77)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1930–83
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brigitte Horney (29 Maart 1911 – 27 Julie 1988) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Liebe, Tod und Teufel (1934) en The Adventures of Baron Munchausen (1943), en in die televisiereekse Huckleberry Finn and His Friends (1979) en Jakob und Adele (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne