Brion James

Brion James
Geboortenaam Brion Howard James
Geboorte (1945-02-20)20 Februarie 1945
Sterfte 7 Augustus 1999 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brion James (20 Februarie 1945 – 7 Augustus 1999) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Tango & Cash (1989), Another 48 Hrs. (1990), en The Fifth Element (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne