Britz | |
---|---|
Stadsdeel | |
Die Hoefyster-woonbuurt | |
Ligging in Berlyn | |
Koördinate: 52°27′0″N 13°26′0″O / 52.45000°N 13.43333°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Berlyn |
Distrik | Neukölln |
Eerste verwysing | 1237 |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,4 km2 (4,8 vk. myl) |
Hoogte | 52 m (171 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 41 928 |
• Digtheid | 3 381/km2 (8 760/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Poskode | 12347, 12359 |
Skakelkodes | 030 |
Britz is 'n stadsbuurt in die Duitse hoofstad Berlyn se administratiewe distrik Neukölln wat bekend staan vir sy uitsaaifasiliteit van Deutschlandradio (vroeër RIAS/Rundfunk im amerikanischen Sektor), die Hoefyster-woonbuurt, 'n wegwysende behuisingsprojek uit die 1920's, en die sogenaamde Gropiusstadt, 'n uitgestrekte woonbuurt met woonstelblokke wat in 2002 'n aparte stadsbuurt in Neukölln geword het.
Die bevolking van Britz was 41 928 op 30 Junie 2016.