Brooke Bundy

Brooke Bundy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Augustus 1944 (1944-08-08) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tiffany Helm
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Bundy (gebore 8 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987) en A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988), en in die televisiereekse Mission: Impossible (1966) en Star Trek: The Next Generation (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne