Brooke Shields

Brooke Shields
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brooke Christa Camille Shields
Geboorte 31 Mei 1965 (1965-05-31) (59 jaar oud)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Shields (gebore 31 Mei 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Baby (1978), Tilt (1979), The Blue Lagoon (1980), en The Midnight Meat Train (2008), en in die televisiereeks Suddenly Susan (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne