Brooklyn Decker

Brooklyn Decker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brooklyn Danielle Decker
Geboorte 12 April 1987 (1987-04-12) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooklyn Decker (gebore 12 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Go with It (2011), Battleship (2012), What to Expect When You're Expecting (2012), en Stretch (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne