Algemeen | |
---|---|
Naam | Broompentafluoried |
Chemiese formule | BrF5 |
Molêre massa | 174,9 g/mol[1] |
CAS-nommer | 7789-30-2[1] |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof[1] (bruin met broom) |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -60,6 °C [2] |
Kookpunt | 40,9 ° @ 1 Atm [2] |
Digtheid | 2,48 g/cm3 [1] |
Oplosbaarheid | Reageer en ontbind met water. |
Termodinamies | |
ΔfHɵ (l) | -458.6 kJ/mol[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Broompentafluoried is 'n chemiese verbinding met formule BrF5 van broom in sy oksidasietoestand +5 met fluoor.
Die stof is 'n baie sterk oksidator en word as fluorineringsagens gebruik, byvoorbeeld om suurstof uit silikate vry te stel in die suurstofisotoopanalise. Dit word ook aangewend in die aandrywing van vuurpyle.[2]