Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bruce Abbott | |
Geboorte | 28 Julie 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bruce Abbott (gebore 28 Julie 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tag: The Assassination Game (1982), Re-Animator (1985), Interzone (1987), en Bride of Re-Animator (1989).