Bruinslangarend

Bruinslangarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. cinereus
Binomiale naam
Circaetus cinereus

Die bruinslangarend (Circaetus cinereus) is 'n arend en roofvoël. Die voël kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne