Brushiet | |
---|---|
![]() | |
Brushiet op montmorilloniet. | |
Formule | Ca(HPO4).2H2O |
Nickel-Strunz (10) | 8.CJ.50 |
Kleur | kleurloos, liggeel |
Streep | wit |
Glans | sub-glasagtig, pêrelagtig, grondagtig |
Hardheid | 2,5 (Mohs) |
Digtheid | 2,30 - 2,3 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig(-) |
RI-waardes | nα = 1.539 - 1.540 nβ = 1.544 - 1.546 nγ = 1.551 - 1.552 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | monoklinies |
Ruimtegroep | Cc |
Eenheidsel | a = 5.812(2) Å, b = 15.180(3) Å, c = 6.239(2) Å
β = 116.43(3)° |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Brushiet is 'n kalsiumfosfaatmineraal wat in 1865 vernoem is na die Amerikaanse mineraloog George Jarvis Brush. Dit is piësoëlektries en oplosbaar in HCl. In Suid-Afrika word dit in grot van Wes-Driefontein naby Carletonville en die Mbob Mkulu-grot naby Nelspruit gevind. In Namibië is dit byvoorbeeld die Matchless-myn naby Windhoek.[1]