Brusselse spruitjies | |
---|---|
Brusselse spruitjies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. oleracea
|
Binomiale naam | |
Brassica oleracea Gemmifera-groep
|
Brusselse spruitjies (ook spruitkool of knoppieskool) is 'n eetbare plant in die koolfamilie wat soos miniatuurkooltjies lyk en as groente bedien word. Die koolspesie Brassica oleracea word as 'n verskeidenheid uiteenlopende plantrasse gekweek.
Brusselse spruitjies lyk soos kool, maar is 'n verskillende kultivargroep van dieselfde spesie.
Brusselse spruitjies word meestal sag gekook of gestoom.