Bryan Brown | |
Geboorte | 23 Junie 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bryan Brown (gebore 23 Junie 1947) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaker Morant (1980), F/X (1986), Cocktail (1988), en Two Hands (1999).