Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bryan Mosley | |
Geboorte | 25 Augustus 1931 |
---|---|
Sterfte | 9 Februarie 1999 (op 67) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bryan Mosley (25 Augustus 1931 – 9 Februarie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Get Carter (1971) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Doctor Who (1963), en Queenie's Castle (1970).