Bryan Ruiz

Bryan Ruiz
Persoonlike inligting
GeboortenaamBryan Jafet Ruiz González[1]
Gebore18 Augustus 1985 (1985-08-18) (39 jaar oud)
GeboorteplekSan José, Costa Rica
Lengte1,88 m[2]
Speelposisietweede aanvaller / aanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubSantos
Nommer10
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2003–2006Alajuelense66(21)
2006–2009Gent78(26)
2009–2011Twente65(35)
2011–2015Fulham97(12)
2014PSV (leen)14(5)
2015–2018Sporting81(12)
2018–Santos0(0)
Nasionale span
2005–Costa Rica112(24)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 12 Julie 2018.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 12 Julie 2018

Bryan Jafet Ruiz González (San José, 18 Augustus 1985) is 'n Costa Ricaanse professionele sokkerspeler wat vir Santos en die Costa Ricaanse nasionale sokkerspan speel. Hy is 'n aanvaller. Bryan Ruiz is baie populêr in Nederland en Costa Rica as gevolg van sy goeie spel vir FC Twente.

  1. "Premier League Clubs submit Squad Lists" (PDF). premierleague.com. Premier League. 2 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Julie 2013. Besoek op 26 Augustus 2012.
  2. "Bryan Ruiz profile" (in Engels). fulhamfc.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2015. Besoek op 31 Januarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne